Reviews / Oorsig
U can see some of the reviews that San Cha Len have received during the years from the clients that came to visit us at San Cha Len.
​
Sien hier onder van die oorsigte wat ons al ontvang het van vorige kliente wat San Cha Len se geriewe gebruik het.
Johan Erwee
13/11/2019
So het ons almal weereens baie lekker gesellig gekuier saam met ou en nuwe Midmal Vriende hier by San Cha Len! Die papballe binne in die pot sous waarmee Maret en Wihtei ons bederf het was heerlik!
Dankie vir almal se heerlike saam kuier en gesels wat kan dan nou lekkerder wees?
9 maande gelede-
Dis baie rustig. Pure plaas met die hoenders wat jou wakker kraai soggens Die oord is mooi skoon ablusies is netjies en skoon. Omtrent geen vlieë nie. Die warm swembad is warm en helder skoon
'n jaar gelede-
San Cha Len is die beste en skoonste plek waar ons nog gekamp het. Ek kan net dankie se aan Whity en Maret vir hulle vriendlikheid. Ek sal nooit weer op n ander plek wil kamp niebof bly nie. Maret julle is my familie, baie dankie vir alles. Groete Babie
'n jaar gelede-
Baie netjies baie rustig warm swem bad koue swembad skoon. Doen baie ekstra moeite vir kleintjies. Bestuur tops en kos vrek lekker veral boerbrode
Hou van